5 Jaar
Posted in Gesels on June 23, 2008 by ^stoutsus^So was dit verlede week tyd dat my bestuurders lisensie hernu moes word. Smaak dit my die 5 jaar het gister begin, want ai, ek het niks lus vir die storie nie. Moenie Centurion probeer bel nie, want hulle tel die foon op en druk dit dood. Ek het eventually by ‘n wit vrou uitgekom by Akasia wat beskuit vreet en haar koffie in my oor roer. Hernuwings word gedoen van 08:00 - 15:00 vir die wat wonder.
Klim ek in my karretjie en ry Centurion toe. Daar gekom lyk dit nie te besig nie. Ek kry half hoop. Klim daar in ‘n taxi en sit op ‘n geskeurde bank, betaal R30 en klim uit met 4 ID foto’s. Druk dit in my gatsak en stap nader aan die gebou. Daar gekom staan ek eers om te lees waarheen. Links vir karre en regs vir mense. Gaaf.
Ek stap met die ry mense langs tot agter en wag vir my beurt. Die sonnetjie bak skerp en warm op my neer. Dit is 30 minute later. Die ry het nog geensins beweeg nie. Nog nie een persoon in die ry is gehelp nie. Ons ontvang nuus dat die lot met lunch is. OK, dis niks nuut nie. Ek het baie geduld.
Nog 15 minute later kom daar ‘n houtskool vrou uit die gebou geslenter met ‘n attitude. Gaan met die ry langs. Toe sy by die man voor my stop en hom ondervra, luister ek solank.
Vra sy die man wat hy daar doen. Hernuwing van lisensie. Sy vra vir sy vorm. Hy kyk haar aan of sy mal is. Watter vorm? Sy rammel die nommer af. Kry dit binne. Hy kla dat hy sy plek in die ry gaan verloor. Sy lyftaal is aggressief. Sy vertel hom hy is anyway in die verkeerde ry. Hy tol op sy hak. Daar is nie ‘n ander ry nie! Sy gaan staan langs hom en vertel begin ‘n nuwe ry hier. Hierdie is die ry vir hernuwings. Jy staan in die ry vir nuwe lisensies.
Ek loop verby hulle mini oorlog om ‘n vorm te gaan haal in die gebou waarvan die deure nou oop is. Ek het nie ‘n pen nie. Daar is toonbanke en gate waar die penne eens was. Vra die security houtskool vir ‘n pen. Eish sorry. Lees die vorm en sien hulle soek ‘n copy van jou ID boek. Daardie stemmetjie in my wat selde verkeerd is noop my om hom te vra of hulle ‘n copy van my ID maak as ek die vorm inhandig. Nee, antwoord hy en bly verder stil.
Kyk, ek haat dit om inligting uit iemand te trek. Is die logiese dan nie dat jy vertel hoe die ID copies werk nie? Ek vra maar weer - nou waar word die copies gemaak? Daar by die taxi waar die foto’s geneem word. Skielik ontdek hy die wonder van sy brein en voeg by dat copies R5 kos.
Ek het toevallig ‘n copy van my ID in die kar en wil ook ‘n pen loop haal. Stap by die gebou uit. So waar as vet, daar staan die tweede nuwe ry nou soos die houtskool vrou instruksies voor gegee het. Almal staan en vorms invul. Gebruik mekaar se rug vir ‘n tafel en druk teen ‘n paal en vul vorms in. Nogals funny.
Ek het so byna al verby hulle geloop toe ek vassteek en terugdraai. Ek maak die aankondiging dat jy self ‘n copy van jou ID moet gee en dat die copies gemaak word by die ID foto taxi’s vir R5. Ek draai om, stap kar toe. Die man wat voor my in die ry gestaan het, gooi sy vorm op die grond en vloek. Gryp sy kind aan die arm en storm daar weg.
As daar net ‘n flippen kennisgewing opgesit word om mense te vertel wat om te doen, sal 90% van almal se frustrasies verdwyn, maar nee. Inligting en kommunikasie is oorbodig in hierdie lewe.
By die kar aangekom krap ek rond vir ‘n pen maar kry niks. Vat die vorm en ID copy en stap na die taxi. Vra die eienaar vir ‘n pen. Hy nooi my in. Ek loop sit weer op die geskeurde bank en vul my vorm rustig in. Maak net plek vir diegene wat sit vir ‘n foto. Bedank hom en gee sy pen terug.
Loop terug na die gebou waar die twee rye mense staan. Dieselfde mense as voorheen. Ek besluit fok dit en loop by die gebou in. Binne vra ek ‘n houskool vrou waarheen nou. Sy lê in haar stoel en kou ‘n vuurhoutjie. Gooi haar kop slap regs as antwoord. Daar staan ‘n oop ry stoele met twee mense. Almal wat buite wag, hoort eintlik hier, maar die houtskool beamptes vertel hulle niks. En die Afrikaner opvoeding weerhou die siele daarbuite daarvan om die proses te bevraagteken.
Hulle het drie stasies om jou oë te toets, waarvan net twee beman word. Ek is verbaas om op te let dat die een masjien deur ‘n wit man bestuur word. Die ander masjien het ‘n houtskool vrou. By die houtskool vrou sit ‘n oom. Ek skat hom laat 50’s. Die houtskool is fokken ongeskik met hom, maar hy bly kalm. Hy kan nie in die masjien sien wat aangaan nie. Sy vertel hom hy is onnosel en blind. Ten einde laaste is hy klaar en daar stap hy en vroutjie na die volgende punt. Jy kan die moedeloosheid in hulle aanvoel. Ek gaan sit by houtskool vrou se masjien. Sy is regtig ongeskik.

Ek besluit jou moer politoer hoer, jy sal ordentlik met my wees. Ek vra beleefd hoe haar dag verloop het en vra of sy baie besig is. Koeitjies en kalfies. Sy kyk nie op nie, vul my vorm verder in, maar gesels terug. In die gesels verander haar stemtoon en sy kyk op vir die eerste keer. Pak tande uit. Ek pak ook tande uit vir ‘n sekond en dink ja jou bliksem.
Sy vertel ek moet in die masjien kyk. Ek kyk. Sy vra wat ek sien. Ek sê ek weet nie wat dit is nie. Sy staan op en kom kyk. O fok, bloos sy, die masjien is verkeerd gestel. Mmm, dink ek, vertel dit vir die oom wat voor my hier gesit het en jou kak opgevreet het. Sy draai ‘n knop en daar gaan ons. Die masjien is steeds uit, want jy kan nie met albei oë gelyk kyk nie. Ek doen die toets met een oog en grinnik binnekant vir my slim self. Sy is happy en teken die vorm. Ek vra waarheen nou.
Sy beduie my na die houtskool vrou met die vuurhoutjie in die bek wie se rugstring geknak is. Vinger afdrukke. Ek loop staan daar en hou my duime gereed. Klaar. Vra haar waarheen nou. Sy gooi haar kop slap links die keer na ‘n toonbank met bulletproof glas. Betaalpunt. Ek stap nader en kyk by die deur uit.
Die twee rye mense staan nog al die pad daar soos ek hulle laas gesien het. Skape. Iets val my op. Die twee rye mense wat buite wag is almal spierwit. Dink daaroor vir ‘n minuut.
By die betaalpunt staan oom en sy vrou voor my. Hulle sukkel om te hoor wat die houtskool agter die glas vir hulle vertel. Tannie se vinger afdrukke is onduidelik. Sy moet teruggaan en nuwe afdrukke neem. Oom s’n is ok en hy kan maar solank betaal.
Tannie loop na die vuurhoutjie vrou vir nuwe afdrukke. Vuurhoutjie vrou vertel haar sy gaan dit nie doen nie. Tannie moet wag vir die wit man wat die oogtoetse doen. Tannie en Oom is verward. Hoekom moet Tannie weer haar oë toets as sy net nuwe afdrukke soek? Oom vra die houtskool agter die glas wat aangaan. Die staan op en skreeu vir vuurhoutjie. Klik-klak-klok skreeu vuurhoutjie terug en klap haar tong.
Die een agter die glas vertel vir Oom dat vuurhoutjie nie meer afdrukke wil maak nie. Die wit man moet dit doen sodra hy klaar is met sy huidige customer. Oom vertel dit vir Tannie en Tannie bly stil maar ek kan die vuurbolle in haar oë sien. In die tussentyd staan die betaalpunt stil totdat Tannie terugkom met nuwe ordentlike afdrukke. Hulle betaal en daar gaan hulle.

Nou wonder ek of vuurhoutjie eers oogtoetse gedoen het, daar opgefok het en geruil het met wit man. Maar nou fok sy die vinger afdrukke ook op. Wat doen sy daar?
My beurt. Ek druk my papiere deur die gat vir haar en sy klap haar PC. Skreeu vir my dat ek haar R157 moet gee. Ek haal R200 uit en stoot dit deur die gat. Sy klap nog knoppies en maak ‘n print out. Gee ‘n klomp papiere vir my en vertel ek moet oor 8 weke terugkom. Sy kyk verby my na die volgende persoon.
Ek vat my papiere en steek vas - my kleingeld? Kry ek ‘n kyk hoor en die verskoning is dat sy vir die til wag om die geld uit te keer. Lek my gat man. Vinnig haal sy die geld uit ‘n fokken houtlaai. Ek smile en vra of hulle til met parafien werk. Sy gluur my aan.
Buite gekom staan dieselfde mense nog al die pad in die son en bak. Diegene wat my herken van vroeër kyk my aan met vraagtekens. Ek stop en vertel dis ‘n self-help setup hier. Stap net in en doen jou ding. In ‘n ry staan is duidelik pre-1994. Ek vermoed die plek was redelik besig vir die res van die middag.
Die hele proses kan afgehandel word in 15 minute. Ek het 90 minute daar spandeer te danke aan onkunde en beamptes wat ‘n fok voel.
Soos die Tannie moerig vir my gesê het by die betaalpunt - gelukkig is dit net 1 keer in 5 jaar. Wonder of hulle darem kleingeld gekry het…
So was ek wasgoed die naweek en vergeet dat my ID boek nog in my gatsak is. Dis eers toe ek die tumble dryer oopmaak dat ek my ID boek in drie dele ontdek. So iewers binnekort gaan ek nog weer so ‘n episode deurleef.






